Uitzicht Self Catering
- back -

Uitzicht Self Catering

Uitzicht Self Catering, is op n plaas gelee,10 km uit Villiers, op die Cornelia pad. Ons bied n rustige atmosfeer,met die mooiste uitsig oor die Vrystaat Vlaktes. Eie ingang,kamer (met dubbelbed)badkamer,kombuis,eetkamer en ook n sitkamer met n heerlike kaggel.

Kontakbesonderhede:
Annavisser83@gmail.com
Coetzer_jaco @gmail.com

072 337 2142
082 777 3990